Anita & Marius

April 14, 2016 ,

 

Naweek troues is altyd ‘n gunsteling vir ons! Ons het kans om weer bietjie ons ongelooflik land te her-verken en vir ons kliente is dit ‘n tyd opwindende tyd met vriende en familie.

Met elke troue ook leer ons tog iets nuuts oor die mens en sy dinge en met Anita & Marius se troue was die bereidwilligheid van vriende en familie om hand by te sit sonder om te skroom iets baie besonders.

Dankie julle dat julle ons geleer het om meer te gee en minder te verwag vir die naaste aan jou

x

001 002 003 004 005 006 007 008 009011010 012 013 014 015 016 017 018 019 020021022 023025 026 027 028 029 030 031 032 033 034 035 036 037 038 039 040 041 042 043 044 045 046 047 048 049 050 051 052 053 054 055 056 057 058 059 060 061 062 063 064 065 066 067 068

1 comment

Leave a comment