fbpx

Lisa & Ben

A beach house + 15 guests + a singing husband + a pastor = one of the most special intimate weddings ever.


Jy bring my nader Soos ink op papier Hou my vas, God is hier 5 jare later
Wyn rooi en saffier Stap jy in Die tyd is hier Ek voel jou hande Jy ruik soos die see
‘n Leeftyd se bande Sal ek jou gee Ai my lam
Vir jou sal ek lief he So lank as ek kan Sal ek vir jou se Jys so mooi soos die waarheid Jou hart is te duur
Vir jou sal ek val keer op keer
Jy bly my plesier Jys my Lisa se klavier
Wolke op water Jys prentjie mooi Tyd staan stil met rose gestrooi
Hande op hande Soos reen teen ‘n ruit 3 2 1 soen jou bruid
My oe vol trane Ek moet nou bedaar
Jy maak my bewe Jys so mooi soos Afrika
En ek belowe, ek belowe, ek belowe jou My begin en my einde
En ek belowe, ek belowe, ek belowe jou My noord en my suide
Ai my lam Vir jou sal ek lief he
So lank as ek kan Sal ek vir jou se Jys so mooi soos die waarheid
Jou hart is te duur
Vir jou sal ek val keer op keer
Jy bly my plesier
Jys my Lisa se klavier


Leave a comment